Hallo Karen
Ek wil net baie dankie sê vir jou advis, onderstening en moeite met die beplanning van Berlize en Brian se troue.
Ook aan jou en jou personeel vir julle uitstekende diens tydens die troue laas Saterdag, dit was `n groot sukses.
Ons kan verseker Usambara aanbeveel, indien mense n suksesvolle en aangename troue wil beleef, ook is die omgewing baie mooi.
Groete, en alles van die beste.
Renier