Chanel

Good morning to all

Take all are well?

Just a heartfelt thank you for an amazing function on Saturday. All our guest thoroughly enjoyed the party and only had great feedback and comments.

Karen, baie dankie, jy het uit jou pad gegaan om alles seep glad te laat verloop. My “control freak” persoonlikheid maak dit maar moeilik om alles oor te gee in iemand anders se hande, maar jy het my wildste drome oortref en die keer kon ek kuier en ook myself geniet en saam met die gaste kuier.

Taryn, thank you so much for making the hall look so beautiful. Everything was spot on, and the focal point was gorgeous. Can’t wait for the photos to keep the memories alive.

Johan, baie dankie dat jy die koeke weer “nuwe lewe”gegee het. Jy kon hulle weer opkikker en pragtig laat lyk, ek is jou ewig dankbaar. Die kos was heerlik, en al ons gaste kon nie uitgepraat raak daaroor nie. Jy het uit jou pad gegaan om ons lactose en halaal gaste te akkommadeer en hulle was ook baie beiindruk met al die moeite wat jy vir hulle gedoen het.

Chad, thank you for keeping up with all the backwards and forwards with the accommodation. All the guests were pleasantly surprised with their comfortable rooms.

Thank you to all. You are an amazing team to work with, and made it a very easy and pleasant experience……. Even for a control freak.

Hope you all have a great day and week.

Warm regards
Chanel