Lettie Fouche Dames Klub

Karen baie baie dankie. Almal was in hulle skik met die saal, die dekor, die tuin en die kos. Usambara oortref hom net elke keer self as ons daar ‘n funksie het. Uit my hart uit dankie. 🤗🌹❤️