Melardi Grobler

Goeie middag Karen

Ek wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om vir almal by Usambare te sê: Baie baie dankie vir ‘n onvergeetlike aand vir ons matriek leerders.

Almal het die funksie geniet en hulle kan nie ophou praat oor hoe lekker die kos was nie.

Baie dankie vir julle fantastiese diens en vriendelikheid.

Vriendelike groete

Melardi