Beste Cecile, Karen, Taryn en al die kelners,
Baie dankie vir ‘n wonderlike afskeid wat ons weer eens by Usambara kon hou. Die kinders het die pragtige tuin baie geniet, die kos was heerlik en die nagereg ‘n groot gunsteling. Dankie aan die kelners vir hul goeie diens, vriendelikheid en warmte.
Ons hoop om jul volgende jaar weer te sien!
Vriendelike groete
Mercia Louw, die leerders en onderwysers van The Gateway Skool